Afrikaans
Arabic
Bengali
Cebuano
Chinese-Simp
Chinese-Trad
Croatian
Dutch
English
Filipino
French
German
Greek
Hebrew
Japanese
Odia
Oshiwambo
Polish
Portuguese
Russian
Spanish
Ukrainian
Vietnamese
 


Entstof Veiligheid & Gevare
www.creationism.org/afrikaans/VaccinesSafetyAndDangers_af.htm    

Die doel van entstowwe vir babas en kinders is om hulle te beskerm, maar sommige entstowwe kan wel gevaarlik wees!

Elke inspuiting wat in ʼn baba se liggaampie ingespuit word is ʼn gekompliseerde chemies-gevulde unieke biologiese samestelling.

Pampoentjies, masels, polio, klem-in-die-kaak (tetanus), rubella, griep, hepatitis, waterpokkies, witseerkeel en dies meer, is bitter aansteeklik.

In die 1980s in Amerika was die gemiddelde koers van OUTISME ongeveer 1 uit 5,000.

  In 2005 - was die koers van OUTISME in Amerika - 1 uit 166!
  In 2016 - was die koers van OUTISME in Amerika -  1 uit 68!

In 2024 - is die koers van OUTISME in Amerika - 1 uit 36!

● Sekere gekontamineerde multi-entstowwe (soos MMR) mag dalk die oorsaak wees! As MMR in drie aparte kinder-entstowwe produseer sou wees, kon die skade dalk verminder word. (Welgestelde mense kry wel ʼn keuse hiervoor, maar die gewone man op straat nie).

● (ʼn Inspuiting direk in die bloedstroom omseil die natuurlike verdedigingsisteem soos byvoorbeeld die vel, longe en maag.)

● Soms word giftige swaar metale soos kwik as preserveermiddel bygevoeg wat dan in weerlose babas ingespuit word!

● Daar is ook reeds bewys dat menslike DNS in die entstowwe gevind is – MENSLIK!; die gevolg is ʼn tipe “kannibalisme”. DNS repliseer!

● Vreemde DNS wat ingespuit word sal outomaties repliseer; dit verander die eens gesonde baba se genoom - permanent.

● Praat met ouers – nie dokters (wat deur “groot pharma” geïndoktrineer is) nie en kyk gerus die video "Vaxxed" (ONDER), ASSEBLIEF!!

OUTISME - in 'n kind veroorsaak permanente skade aan die brein en sentrale senuweestelsel. Meeste erg outistiese kinders sal vir die res van hul lewe daaglikse sorg benodig. Die gesinstruktuur sal nooit weer normaal wees nie. Hierdie entstowwe wat pas na geboorte toegedien word, kan die algemene faktor wees wat jong, kwesbare liggame kontamineer of besoedel - wat dan permanente breinskade kan veroorsaak..

Hierdie selfde ingewikkelde biochemiese verbindings word nou regoor die wêreld verkoop en gebruik. Daar is baie geld op die spel vir die vervaardigers van hierdie entstowwe.  Dit blyk nou dat die koers van outisme in ander lande ook styg!! Dit word elke jaar erger – regoor die wêreld.


--  FOR MORE INFO:

VaccineNation.net
Dr. Gary Null · garynull.com
Science Journal:  Autistic Disorders, After 1979
Childhood Shots - Mary Tocco
Increase in Autistic Disorder and Change
to Human Cell Lines in Vaccines


"Vaxxed: From Cover-Up
to Catastrophe" 

2016 Documentary · 91 minutes
  
http://vaxxedthemovie.com/
  
This film shows the connection between the MMR Vaccine (MMR - Measles, Mumps, Rubella) and autism; it also discusses the CDC (U.S. Centers for Disease Control and Prevention) cover up and their research fraud.

Dr. Andrew Wakefield, Del Bigtree, Polly Tommey, Dr. Brian Hooker, with Dr. William Thompson

Subtitles:
CHINESE
中文
DUTCH
Nederlands
FRENCH
Français
HEBREW
עברית
ITALIAN
Italiano
RUSSIAN
Русский
SPANISH
Español
SWEDISH
Svenska

 
HEALTH LINKS & VIDEOS    Readme.txt     MEN & WOMEN;    ALL AGES
Myopia Blindness  12 min; 24MB
\_ Eyesight Now Worse in Kids _/

Plandemic 1  26 min; 58MB
\_ Was COVID Planned!? _/


Iodine
Dr.Berry
17 min.
Back2Eden
P. Gautschi
8 min.
Plant
Seeds

File
Parasites
Dr. Sung
14 min.
(CO-)FLUVID-19  63 min; 178MB
\_ Gain of Function; Deadly Vaccines _/

Plandemic 2  75 min; 221MB  _3_
\_ "INDOCTORNATION" _/


Keto Diet
Dr. Berg
18 min.
Fat & Butter
Carnivore
15 min.
Be Healthy
Dr.Gundry
7 min.
Vaccine
Died!
68 min.
"Estrogen" Plastic  24 min; 56MB
\_ Men; Testosterone; Estrogen; Trans? _/

CovidLand 3  40 (of 122) min; 107MB
\_ COVID Vaccines; Blood; DNA _/


Lion Diet
M.Peterson
11 min.
APEEL
Globalists
File
Farming
God's Way
WebPg
Insane
Drugs
17 min.


      Additional Resources  [PRO & CON]:
 

Informed Consent Action Network
www.icandecide.org
     
Natl Vaccine Info Center
www.nvic.org
Vaccine Impact
vaccineimpact.com
     
The Centers for Disease Control
and Prevention (CDC) Immunizations

CDC Main Web Site
Vaccine Exemptions in the U.S.
www.vaccinerights.com
     
Vaccine Resistance Movement
vaccineresistancemovement.org
Indiana Coalition for Vaccination Choice
IndianaCoalitionForVaccinationChoice
     
Penn. Coalition for Informed Consent
informedconsentpa.org
Informed Choice Ohio
www.facebook.com/informedchoiceohio
     
Many more ... “United Against Vaccines,” 
"Vaccines Injury Stories,” “Vaccines Exposed,” ...

 
"Entstof Veiligheid en Gevare"
<http://www.creationism.org/afrikaans/VaccinesSafetyAndDangers_af.htm>

Main:  Afrikaans
www.creationism.org